Die is n regte “chat” tussen 2 mense waat die “Bachelor” raad vra oor hoe om aartappels gaar te maak Bachelor(17:51): dan gaan ek jou nie nog pla nie, moet anyway my aartapllers gaan afhaal van die stoof. dink jy dit sal gaar wees na 80 minute? Sella(17:52): gaar? OOR GAAR!! Sella(17:52): vir wat kook [...]